Aanbod vir myn te dun

Please log in or register to like posts.
News
Aanbod vir myn te dun

OAKBAY Resources wou die Optimum-steenkoolmyn by Glencore koop.Só het Clinton Eph­ron, ’n voormalige bestuurshoof van die myngroep Glencore, gister in Johannesburg voor die Zondo-kommissie oor staatskaping getuig.Hy het uit KPMG­dokumente voorgelees en gesê Oakbay het R2 miljard vir die myn aangebied. Oakbay is ’n Gupta-maatskappy.VerkeerdVolgens hom het Glencore nie die aanbod ernstig opgevat nie oor die details te min was.Oor die boetes wat Eskom myne opgelê het omdat steenkool laat afgelewer is, het hy gesê die berekenings was volgens hulle verkeerd.Hy het gesê hulle sou hul standpunt kon verdedig as arbitrasie nodig was. Volgens Ephron het Optimum aangehou om steenkool aan Eskom te verskaf, maar dié het later opgehou betaal. – News24

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.