ANC se Lungisa se appèl gou aangehoor

Please log in or register to like posts.
Nuus

Update
Port Elizabeth

DIE appélaansoek van Andile Lungisa, ’n ANC-raadslid in die Baai, sal op 13 Maart in die hooggeregshof in Grahamstad aangehoor word.Lungisa is uit op borgtog. Hy is in Augustus 2018 daaraan skuldig bevind dat hy Rano Kayser, ’n DA-raadslid, in November 2016 in ’n fight in die raadsaal met ’n glas­beker oor die kop geslaan het.Hy is tot effektief twee jaar tronkstraf gevonnis.Sy prokureur, Alwyn Griebenow, het in Desember die papierwerk vir die appélaansoek in die hooggeregshof ge-file.Tsepo Ndwalaza, ’n woordvoerder van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG), het gesê die staat sal sy teendokumente binnekort file.

https://www.son.co.za/Nuus/Ooskaap/anc-se-lungisa-se-appel-gou-aangehoor-20190201

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.