Antie voorspel dinge vir 2019

Please log in or register to like posts.
Nuus

Update
Port Elizabeth

Deur  eie verslaggewerSondag, Desember 16, 2018 12:15

Baba VangaFoto: WIKIPEDIA
 ~ 

’N BLINDE Bulgaarse mystic wat al in 1996 dood is en wat die aanval op die Twin Towers en die opkoms van Isis voorspel het, het glo ook voorspellings vir 2019 gemaak.Baba Vanga, wat as die “Nostradamus van die Balkans” bekendstaan, was dikwels in die kol, berig mirror.co.uk.Vir 2019 het sy ’n ekonomiese ineenstorting in Europa en ’n sluipmoordaanval op pres. Wladimir Poetin voorspel.Sy’t nóg ’n reuse-tsoenami in Asië verwag en het voorspel ’n meteoriet gaan Rusland tref. Boonop gaan pres. Donald Trump ’n vreemde siekte kry wat hom doof sal laat.

https://www.son.co.za/Son-Op-Sondag/Nuus/Waar-of-onwaar/antie-voorspel-dinge-vir-2019-20181215

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.