Baaise barber bo | Die Son

Please log in or register to like posts.
Nuus

Update
Port Elizabeth

Deur  eie verslaggewerDinsdag, Januarie 01, 2019 11:00

Shakir MertonFoto: theo jeptha
 ~ 

’N BARBER van die bendegeteisterde Helenvale het die Baai dié jaar proud gemaak.Dis toe Shakir “Zakkie” Merton (38) van Deverellweg aangewys is as die wenner van die Master­ Barber Challenge­ in Johannes­burg.’n Trotse Merton sê hy gaan van sy prysgeld belê in jeugontwikkeling deur ’n paar outjies in Helenvale te leer hare sny.Hy was een van die sowat 150 barbers wat van oor die land heen gekies is om deel te neem.

Ek hou van: Son NUUS

Ek hou van: Antie Mona

Ek hou van: Oom Sonnie

Ek hou van: Son SPORT

Ek hou van: Son GOSSIP

Ek hou van: Antie Mona
48%

Ek hou van: Oom Sonnie
7%

Ek hou van: Son GOSSIP
3%

https://www.son.co.za/Nuus/Ooskaap/baaise-barber-bo-20181230

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.