Bejaarde vrou vermoor in Vredendal

Please log in or register to like posts.
News

Bejaarde vrou in Vredendal vermoor ’n Vrou wat van Bloubergstrand na Vredendal verhuis het omdat sy van haar handsak in ’n winkelsentrum beroof is, is in haar huis op dié oënskynlik veilige dorp vermoor. Die lyk van Martie Louw (77) is Vrydag tussen 18:00 en 19:00 gekry nadat haar skoonseun gaan ondersoek instel het.

Reactions

0
2
0
0
5
0
Already reacted for this post.

Reactions

2
5

Nobody liked ?

One comment on “Bejaarde vrou vermoor in Vredendal

  1. Wanneer gan da iets an die terroriste moordenaars gedoen word is da ni eers een leier wat kan op staan na di regering gan en se dt moet nou stop dt word nt erger elke dag ons raak moeg da voor

Leave a Reply

Your email address will not be published.