Betalings aan Essa lyk heel verdag

Please log in or register to like posts.
News

’N SENIOR beampte van Standard Bank het gister voor die Zondo-kommissie van ondersoek getuig oor verdagte betalings wat ’n Gupta-genoot ontvang het.Volgens Ian Sinton was die omstrede Guptas se regterhand, Salim Essa, die “silent partner” van Regiments, ’n groep wat lokomotiewe aan Transnet wou smous. Verder het Essa betalings gekry wat verband hou met besigheid wat Regiments en nóg ’n maatskappy, McKinsey, met Transnet gehad het.KorrekAdjunkhoofregter Ray­mond Zondo het gevra: “So, Transnet sou ’n sekere bedrag aan Regiments betaal?”Sinton het gereageer: “Korrek, Meneer.”“En Regiments sou 30% van dié betalings vat en dit aan McKinsey betaal?” wou Zondo weet.Sinton het getuig: “Nie aan McKinsley nie, maar aan mnr. Salim Essa.” – News24

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.