Bingo loop deur onder rowers

Please log in or register to like posts.
Nuus

Update
Port Elizabeth

Deur  eie verslaggewerDonderdag, Desember 20, 2018 18:30

gebuit: ’n Bingo is beroof van duisende rande.Foto: ter illustrasie
 ~ 

DIE polisie in die Baai ondersoek ’n saak van sakeroof.Dít is nadat die Galaxy Bingo in die Baaise sentrum Moffett on Main beroof is. Dit is onbekend presies hoeveel geld daar gesteel is, maar Son verneem dit was duisende rande.’n Groep rowers het Woensdagoggend op Galaxy Bingo toegeslaan en ná die rooftog in twee voertuie van die toneel gevlug. Die polisie het bevestig geen skote is afgevuur nie en niemand is beseer nie.

MissSA se rok het haar Miss Universe kroon gekos

MissSA se antwoord het haar Miss Universe kroon gekos

MissSA se rok het haar Miss Universe kroon gekos
42%

MissSA se antwoord het haar Miss Universe kroon gekos
58%

https://www.son.co.za/Nuus/Ooskaap/bingo-loop-deur-onder-rowers-20181219

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.