BL Genl izak van Zyl se oproep tot wettige voorbereiding

Please log in or register to like posts.
Nuus



#boerelegioen
#dieboerekom
#neembeheeroorjoudorp
#wetstoepassingisjouplig

Ons kamp 6 tot 21 Des vir dames of kinders in die hoërskool.
Daar’s nog plek oop.
Tree aan!!
Ons dames en kinders se invloed in tyd van anargie is van onskatbare waarde en word misgekyk. Ons wil hulle graag bemagtig met die nodige kennis.

Koste 4250

Epos admin@boerelegioen.co.za of 0710256687

En o ja…
Enige vorm van donasie sal help. Kos, groente, melk, vleis, mediese noodhulp aanvullings ( pleisters, pynpille, spierverslappers, verkoue meds, verbande, ens), paintball balle, gas, en enige iets wat kan help
Of ‘n borgskap vir ‘n seun of vrou wat dit nie kan bekostig nie. 😉

Saluut

source

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.