Bloedbad in flat by high court

Please log in or register to like posts.
News
Bloedbad in flat by high court

Deur  eie verslaggewerDinsdag, Februarie 26, 2019 09:30

 ~ 

’N DURBANSE metro-cop en twee ander mense is gister in die cop se flat doodgeskiet.Nog vyf mense is in die voorval beseer. Die skietery het ’n hanetree van die Durbanse hoog­geregshof gebeur.KritiekeVolgens Shawn Herbst, woordvoerder van Net­care 911, is paramedici 12:38 na die woonstel toe. ’n Woordvoerder van die polisie, kol. Thembeka Mbele, sê net een persoon het geen beserings opgedoen nie. Van die slagoffers is in ’n kritieke toestand.

Lewer kommentaar op hierdie artikel

0 reaksies

Lewer kommentaar
Dankie, jou reaksie is gepos.

Kommentaar
0 oorblywende karakters

Deel op Facebook

Kommentaar
0 oorblywende karakters

Deel op Facebook

Kommentaar word gelaai…

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.