Bloues soek ou vol bloed

Please log in or register to like posts.
News

Update
Port Elizabeth

Deur  eie verslaggewerDonderdag, Desember 27, 2018 21:00

Vier mans is in hegtenis geneem en nog een is dood toe ’n skietery tussen gewapende rowers en die polisie Maandag in Eldorado Park uitgebreek het.Foto: Verskaf
 ~ 

COPS in die Oos-Kaap soek na die vermeende moordenaar van ’n jong vrou van Elliotdale. Brig. Tembinkosi Kinana, provinsiale polisiekommissaris, sê die 18-jarige vrou en ’n man het op Kersdag hulle ouma in Nkanya besoek. Die gemeenskap het die polisie ontbied toe hulle sien die man se klere is met bloed bevlek. Volgens Kinana het die man die bosse in gevlug. Hy is steeds soek. Die motief vir die moord is in hierdie stadium nog on­bekend.

MissSA se rok het haar Miss Universe kroon gekos

MissSA se antwoord het haar Miss Universe kroon gekos

MissSA se rok het haar Miss Universe kroon gekos
39%

MissSA se antwoord het haar Miss Universe kroon gekos
61%

https://www.son.co.za/Nuus/Ooskaap/bloues-soek-ou-vol-bloed-20181226

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.