Boef se epic fail | Die Son

Please log in or register to like posts.
News
Boef se epic fail | Die Son

’N BOEF in Rio de Janeiro, Brasilië, het met die verkeerde vrou gemors.Die UFC fighter Polyana Viana, oftewel Iron Lady, het Saterdag alleen voor haar woonstelblok gewag vir ’n Uber toe die ou strike.“Hy sê toe: ‘Gee my jou foon. Moenie try react nie, want ek het ’n gun,’ ” het sy aan MMA Junkie vertel.Sy het vermoed dis ’n fake gun.“Ek het opgestaan en hom twee houe en ’n skop gegee. Hy’t geval en toe trap ek hom in ’n rear naked choke.”Sy het gewag totdat die cops kom om hom te arresteer. Die wapen was toe ’n kartonreplika van ’n gun. – NDTV

Reactions

Nobody liked ?