Bonteheuwel
Bonteheuwel kiaat weg shots going off..Update received
Die law enforcement het hule gejaag want hule was in die backstreets toe ry hule Loganberry om kom uit by die park stamp die stop sein uit die pad uit en ry in die relings by die park
Die mense sê is die Hard Living bende die voertuig is stukkend gestamp hule het een van hule gevang met ñ vuurwapen
Skietery uit voertuig