Boring seks laat haar wonder of sy moet trou

Please log in or register to like posts.
Nuus

Update
Port Elizabeth

Liewe Antie MonaMY OU het my gevra om te trou en ek het ja gesê, maar nou weet ek nie.Ons gaan al sewe jaar uit en deur die jare het ek al gevoel ons is ’n ou, getroude couple.Ons doen nie meer baie dinge saam soos aan die begin nie.Seks raak ook al eentonig en as ek eerlik is, kry ek nie meer baie lus vir hom nie.Ek fantaseer al van seks met ’n ander ou, net sodat daar excitement in my lewe kan wees.Is dit verkeerd van my om so te voel? –V, WhatsAppEn waar kry jy exitement wat jou ’n leeftyd lank gaan hou?Ongelukkig raak die meeste dinge in die lewe met tyd roetine.Dis hoe dit is, en dis hoe dit gaan bly.Saai en vervelige seks kan altyd opgejazz word, maar ek dink alles het al begin dull raak tussen julle omdat julle vroeg-vroeg die dinge gedoen het wat suppose is om vir die huwelik gehou te word.As jy twyfel daaroor of jy wil trou, moet jy jou mind begin opmaak.Dis nie fair teenoor jou verloofde dat jy nie 100% committed tot ’n huwelik is nie.As hy nie die een is wat jou tone van excitement laat omkrul nie, moet jy vir hom so sê.

https://www.son.co.za/naughty-corner/Antiemona/boring-seks-laat-haar-wonder-of-sy-moet-trou-20181125

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.