Brand by saal | Die Son

Please log in or register to like posts.
Nuus

Update
Port Elizabeth

Deur  eie verslaggewerWoensdag, Desember 12, 2018 21:30

sers. majola nkohliFOTO verskaf
 ~ 

’N ONDERSOEK is onderweg nadat ’n brand ’n gemeenskapsaal in Kirkwood vernietig het. Sers. Majola Nkohli, ’n polisiewoordvoerder, het gesê lede van die gemeenskap het die brand by die Aqua Park-saal Maandag omstreeks 19:00 aangemeld. Die brandweer in die gebied is nou besig om die oorsaak van die brand te ondersoek. Nkohli sê as die brandweer se ondersoek wys dat ’n misdaad gepleeg is, sal die polisie met hulle ondersoek na die voorval begin.

Lewer kommentaar op hierdie artikel

0 reaksies

Lewer kommentaar
Dankie, jou reaksie is gepos.

Kommentaar
0 oorblywende karakters

Deel op Facebook

Kommentaar
0 oorblywende karakters

Deel op Facebook

Kommentaar word gelaai…

https://www.son.co.za/Nuus/Ooskaap/brand-by-saal-20181212

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.