Brande woed in Suid-Kaap | Die Son

Please log in or register to like posts.
News
Brande woed in Suid-Kaap | Die Son

’N HELE klomp spanne brandbestryders het Woensdag deur die nag gewerk om brande in die Suid-Kaap te blus.Die brand by De Vlugt het intussen weer opgevlam.Twee helikopters is ingespan om te help om die bosbrande te blus.Die brande in die Tuinroete woed al die week.Infrastruktuur in die gebied het die risiko geloop om vernietig te word.Ook die DC South Cape Saagmeul was in ’n brandgevaargebied.RookwolkeWoensdagaand het die brandbestryders juis in die omgewing van die saagmeule vure geblus. Hulle het ook vure geblus in die omgewing waar 50 woonhuise in die klein Buffelsnek-boerderygemeenskap staan.Spanne brandbestryders het gister ook nog hard gewerk en groot banke rookwolke is opgemerk oos van George in die omgewing van Geelhoutvlei Timbers. – News24

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply