Cops betrap ou met drugs

Please log in or register to like posts.
News
Cops betrap ou met drugs

DIE Wes-Kaapse polisie sê in sy pogings om die dwelmhandel vas te vat, is ’n verdagte (56) op Menseregtedag in Elsiesrivier in sy spore gestuit.Lede van Elsies se cop shop het gereageer op inligting oor ’n blou VW Polo wat glo drugs vervoer het. Die cops het die kar in Epping Avenue opgemerk en voorgekeer.Toe hulle die Polo deursoek, het hulle beslag gelê op 1 851 Mandrax-tablette met ’n geskatte waarde van R100 000.Die man sal in die Goodwood-landdroshof verskyn, sê sers. Noloyiso Rwexana, polisiewoordvoerder.Lt.genl. KE Jula, provinsiale kommissaris, is vol lof vir die bloues se deeglike werk.

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.