Cops reageer op ‘tip-off’ | Die Son

Please log in or register to like posts.
News
Cops reageer op ‘tip-off’ | Die Son

Deur  Maryke LowDonderdag, Maart 21, 2019 20:00

 ~ 

TWEE jong mans (18 en 19) is gearresteer vir die onwettige besnyding van ’n seun (16).Speurders van die Ngqeleni-polisie het die twee gister­oggend in Dumasi toegekap.Hulle het die seun na bewering op 16 Maart in dieselfde lokasie besny. Hulle verskyn vandag in die Ngqeleni-landdroshof.Die plaaslike groepbevelvoerder, brig. Mandlakhe Twala, sê: “Ons raai mense aan om na hulle plaaslike stamhoof te gaan en die regte inligtig oor besnyding te kry.

Lewer kommentaar op hierdie artikel

0 reaksies

Lewer kommentaar
Dankie, jou reaksie is gepos.

Kommentaar
0 oorblywende karakters

Deel op Facebook

Kommentaar
0 oorblywende karakters

Deel op Facebook

Kommentaar word gelaai…

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.