Cops vind gesteelde batterye | Die Son

Please log in or register to like posts.
Nuus

Update
Port Elizabeth

DIE polisie in Mthatha het 72 gesteelde Eskom substasie-batterye ontdek. Die geskatte waarde van die batterye is R589 000.Kapt. Khaya Tonjeni, ’n polisiewoordvoerder, sê die polisie het verlede week ’n wenk ontvang en met hulle opvolgwerk afgekom op ’n voertuig vol gesteelde goedere.Dit sluit in 35 12V-batterye, 37 2V-battery en 15 sakke met gemerkte substasie portable earths. VoertuigDie batterye is na verneem word gesteel by Telkom sites in Mthatha, Bridge Camp, Ngcobo, Ngqamakwe en Du­tywa. Die polisie het beslag gelê op die gesteelde goedere, asook op die voertuig waarmee die batterye vervoer is. ’n Verdagte (39) is gearresteer en sal binnekort in die hof verskyn op ’n klag van besit van gesteelde goedere.

https://www.son.co.za/Nuus/Ooskaap/cops-vind-gesteelde-batterye-20181125

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.