Cyril gaan getuig | Die Son

Please log in or register to like posts.
News
Cyril gaan getuig | Die Son

Deur  eie verslaggewerSondag, November 04, 2018 05:30

Cyril Ramaphosa
 ~ city press

PRES. Cyril Ramaphosa het dié week vir die eerste keer gesê hy beplan om te getuig voor die Zondo-kommissie, wat tans die omvang van korrupsie onder oudpres. Jacob Zuma ondersoek. Zuma het in Februarie weens toenemende skandale bedank en word nou deur kriminele klagte in die gesig gestaar. Ramaphosa sê Suid-Afrika het ’n donker­ tydperk oorleef toe korrupsie geheers het en fokus nou op ekonomiese groei en grondhervorming om ondersteuning vir die komende verkiesing te kry.“Ons is in ’n nuwe tydperk. Ons begin nou om korrupsie aan te pak.” – AP

Dan gaan ‘n beter Mayor wees

Dan gaan nie ‘n beter Mayor wees nie

Dan gaan ‘n beter Mayor wees
46%

Dan gaan nie ‘n beter Mayor wees nie
54%

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply