Denel: ‘Twee voete al wat oorbly’

Please log in or register to like posts.
Nuus
Denel: ‘Twee voete al wat oorbly’

NET sand… en twee voete.

Dis ál wat oorgebly het van die agt werkers wat Maandagmiddag tydens ’n ontploffing by die Rheinmettal Denel Munition (RDM) in Macassar gesterf het.

Ses van die oorledenes was van Macassar afkomstig, terwyl die ander twee onderskeidelik in Llwandle en die Strand gebly het. 

Volgens ’n cop wat kort na die ontploffing op die toneel was, het die toneel soos ’n oorlogsone gelyk

Son het Woensdagaand ‘n roudiens vir die agt bygewoon.

Lees volledige artikel môre, Vrydag 7 September 2018, in jou gunsteling-koerant.

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.