Diewe steek sakeman in huis dood

Please log in or register to like posts.
News

COPS van die Strand het vyf mense ondervra ná die moord op Reginald Gordon, wie se lyk Sondag in ’n huis in Enslinstraat gevind is.Gordon, ’n afgetrede sakeman, se dood het skokgolwe deur die Helderberg-gemeenskap gestuur.Hy en sy broer George, wat reeds dood is, het die bekende Gordons Transport in Somerset-Wes bedryf.WeggekomVolgens sers. Noloyiso Rwexana, ’n polisiewoordvoerder, is die slagoffer se bakkie gesteel. Dit is later verlate in Gordonsbaai gekry.Gordon se landlord het sy lyk Sondag op sy bed gekry.Die liggaam is blykbaar ná verskeie steekwonde op die bed gedump.Benewens die bakkie wat gesteel is, het die diewe ook weggekom met ’n brandkluis waarin R230 000 was.Son het betroubaar verneem dat die polisie intussen ’n huis geraid het waar goedere gevind is wat uit die moordhuis vermis word.

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.