Edwina Pipers missing please help locate

Please log in or register to like posts.
Nuus

Edwina Pipers missing please help locate

ons is opsoek na Edwina Pipers known as Plattes.Sy het Dinsdag oggend die huis verlaat en gese dat sy oppad na Parow se butchery is.Sy het nog nooit weer huis toe gekom nie en sy is nie n persoon wat net weg bly van haar kinders nie.As enige iemand weet of dalk iets gesien of gehoor het kan u my n boodskap los.[su_box title=”Help Western Cape Missing Person Unit by write to us if you know where this person is” box_color=”#41e1cf” title_color=”#373333″][contact-form-7 id=”1190″ title=”Missing person form”][/su_box]

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.