En só lyk Son se vleiswenners

Please log in or register to like posts.
News

Update
Port Elizabeth

SEWE gelukkige Son­landers se Kerstafel gaan vanjaar propvol wees nadat hulle lekker vleis-hampers gewen het. Son en Son op Sondag het dié kompetisie onlangs gehou. Lucky deelnemers kon hampers wen met tong, soutvleis, lamsboud en beesfilet. Die gelukkige wenners is Maria Abesalie van Thornhill, Judy Pico van Jacksonville, Johan Steyn van Swartkops, Hendrik Human van Bethelsdorp (Ext. 28), Anton Roman van Buffelsfontein, Shirley Weitz van Gelvandale en Eunice Williams van Schauderville.Hier is foto’s van ’n paar van die wenners met hulle pak vleis.THUMBS UP: Johan­ Steyn smile breed. Foto’s: SANDY ROOYWENNER: Shirley Weitz by Francois Scholtz van Son. HANDE VOL: Scholtz gee Anton Roman sy hamper. A-TEAM: Chante McMaster en Jay-Dee Human was by Hendrik Human toe hy sy hamper by Son se kantore kom kry. LEKKER! Maria Abesalie is in haar noppies met haar prys.

https://www.son.co.za/Nuus/Ooskaap/en-so-lyk-son-se-vleiswenners-20181209

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.