Eskom sien ’n bietjie lig

Please log in or register to like posts.
News
Eskom sien ’n bietjie lig

Deur  eie verslaggewerSaterdag, Maart 23, 2019 20:30

sukkel: Die Medupi-kragstasie in Limpopo help nie veel nie. Foto: WIKIMEDIA
 ~ 

ESKOM het Vrydag fase 2- beurtkrag ingestel nadat die druk op sy netwerk verbeter het.Andrew Etzinger, Eskom se woordvoerder, sê die “tekens lyk belowend” vir die afskaling in rotasie-blackouts omdat die beskikbare kragopwekkingskapasiteit verbeter.Vrydag was die eerste keer in ’n week dat Eskom nie fase 4-beurtkrag afgedwing het (wat 4 000 MW uit die kragnetwerk verwyder) nie.Etzinger sê ’n rede vir die verbetering is omdat ’n groot skeepsvrag diesel Donderdag in die Kaap aangekom het. Dit word in noodgevalle gebruik om oop siklus-gasturbines aan te dryf as steenkool-eenhede buite werking is. – Fin24

Ek het #LoadShedding skedule

Waar kry ek die #LoadShedding skedule

Wat is #loadshedding

Ek het #LoadShedding skedule
0%

Waar kry ek die #LoadShedding skedule
82%

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.