Factreton
in n klopjag 3 uur terug het die Provinsiale Reaksie Eenheid op n vuurwapen en ammuniesie beslag gele. Dit kom nadat hernude bendegeweld uitgebreek het. Van die lede is ernstig om die geweld sirkel te breek en vra noue samewerking met die gemeenskap.