Factreton ma van vermeende bendelid afgemaai

Please log in or register to like posts.
Nuus

N ma van n vermeende american bendelid is vanoggend herhaaldelik deur die gesig geskiet in Factreton op die Kaapse vlakte die vrou het beswyk aan haar wonde. Dit blyk volgens mense wat haar ken dat daar herhaaldelik aanvalle op haar geloods was

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.