Fake SAUK-agente orals | Die Son

Please log in or register to like posts.
News
Fake SAUK-agente orals | Die Son

Deur  eie verslaggewerVrydag, November 02, 2018 19:30

UITSAAIER: Die SAUK in Seepunt.Foto: WIKIPEDIA
 ~ 

DIE SAUK het die publiek gewaarsku teen skobbejakke wat as TV-liksens-amptenare van die SAUK pose.Die SAUK het Vrydag gesê ’n kommerwekkende Whats­App-boodskap word tans rondgestuur. Daarin word mense hieroor gewaarsku.Die SAUK wil die publiek in kennis stel dat hy nie amptenare aangestel het om TV-stelle fisiek by huise te inspekteer nie.“Enige persoon wat beweer hy of sy is ’n SAUK-amptenaar of agent om sodoende toegang tot ’n huis of perseel te kry, moet by die polisie gerapporteer word. “Hulle verteenwoordig nie die SAUK nie.” – News24

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply