Gangsters beware!! Die nuwe bende eenheid kom vir julle

Please log in or register to like posts.
Nuus

Gangwatch is in besit van video footage van die nuwe bende eenheid in aksie ongelukkig kan ek nie video’s wys van die elite groep in aksie maar dis positief die mense klop hande van blydskap. Vir die gangsters het ek n boodskap kom reg julle dae is getel gebruik julle moorddadige kennis en sit dit positief terug in die gemeenskappe. Die gemeenskappe het n laagte bereik met julle. Die nuwe eenheid is gestig vir julle,  om julle plat te trap. Ons versoek die gemeenskappe om saam te werk met hierdie eenheid want net hulle kan n verskil maak. Nooit kan ons afhanklik is van bende gedrag nie. 

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.