Getroude man bly nie meer styf vir vrou

Please log in or register to like posts.
News
Getroude man bly nie meer styf vir vrou

Liewe Antie Mona­EK IS nou 38 jaar getroud en het drie kinders.My vrou is vreeslik jaloers en ek twyfel oor my gevoelens vir haar.Wanneer ek aan haar vat, raak ek styf, maar sodra ons seks het, raak ek pap. Dit gebeur elke keer en sy raak al kwaad vir my.Ek het ’n skelmpie en by haar bly ek sommer lank styf. – Mr. PHet jy dalk al gewonder hoekom jou vrou jaloers is? Dalk oor sy weet van jou buite-egtelike dinge?Dít, en dat jou horingprobleme haar frustreer omdat jy jou tenk elders leegmaak.Jy behoort jou te skaam! En dan het jy nog die audacity om oor jou gevoelens vir haar te twyfel.Dít terwyl jy die hoerjaer van die jaar is. Ná 38 jaar het dit nog nie tot jou deurgedring dat ’n huwelik nie net horingsake is nie.Antie dink ’n eekhoring het hoër morals as jy. Jou vrou verdien beter.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply