Getuie vertel hof van gebroke kind langs pad

Please log in or register to like posts.
Nuus

Update
Port Elizabeth

’N GETUIE in ’n verkragtingsaak het Vrydag gesê sy het op pad werk toe op ’n bebloede kind afgekom. Jane Magwadi van Walmer het getuig in die verhoor van Mziyanda Kana (31) van New Brighton en Mziyanda Yoyo (32) van Walmer. Die twee mans staan elk tereg ’n klag van rape na aanleiding van ’n voorval op 1 Oktober 2016 in die omgewing van Walmer.Volgens Magwadi het haar employer haar die oggend van 1 Oktober 2016 by die huis kom oplaai vir werk. Magwadi het gesê onderweg na Schoenmakerskop het sy iemand langs die pad sien sit. GehuilSy het haar employer gevra om stil te hou nadat die persoon haar hand in die lug opgesteek het.Mziyanda Kana Volgens Magwadi was die persoon, ’n kind, se gesig oortrek met bloed en het sy gehuil en gebewe. Magwadi het getuig die kind het gesê: “Mama, please help me? I’m dying.”Die kind het haar meegedeel drie mans het haar na ’n bos geneem.Volgens Magwadi is die kind in die voertuig gelaai en is hulle na die employer se huis toe. Die polisie en ’n ambulans is gebel.Adv. Jodine Coertzen tree namens Yoyo op en Hennie Bense verteenwoordig Kana. Adv. Megan September kla aan.

https://www.son.co.za/Nuus/Ooskaap/getuie-vertel-hof-van-gebroke-kind-langs-pad-20181021

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.