Goeie naand ek het raad nodig. My seun het sy kar na willie Nicolaas…

Please log in or register to like posts.
Nuus
Goeie naand ek het raad nodig. My seun het sy kar na willie Nicolaas…

Update
Port Elizabeth

Goeie naand ek het raad nodig. My seun het sy kar na willie Nicolaas van biljon glo onder die naam van VBiljon bodyworks in PE to geneem om die kar te panel beat en respray. Na my seun vir meer as n masnd aan n lyntjie gehou is en R3300 aan labour en R2000 aan material later het ons agter gekom diecman is besig om ons vir n ride te vat. Elke keur as my seun na die kar wou gan kyk het hy verskonings gehad tot so twee weeke terug todat ons uidgevind het waar hy werk. Ek het toe besluit om vroeg oggend soontoe te gan toe ons daar kom word dit vir ons gese ons moet wag tot die baas kom hy het die hek sleutels. So toe wag ons maar rustig en betwyfel al kla die set up hy het ons dan invoices gegee op sy besigheid naam maar nou hoor ons van n ander baas, maar so gelos en ons wag toe maar nou laat die regte baas kom om ons in te vat. Toe ons uiteindlik binne is sal ons mos hoor Willie werk vir n baas wat deel met n ander trade maar soos hy hier en daar tyd kry werk hy op privaat karre. En toe kom ons bybmy seun se kar tot ons groot skok. Die kar is begin werk aan maar kon duidelik sien die manne heti n benul wat hulle doeni. Ek meen watse panel beater gan jou sunroof ruit en ook agterste ruit flat. Ons kyk toe binne in die motor en sien laat hulle al 6 sy pioner 6×9 speakers gesteel het. Kyk op die oomblik was ek so woedend ou Willie kan vir ons vader baie dankie se ek was op kurke. Toe kom nog n skok die kar koni start by die ignition nie. O wwl ek se toe not n moer die kar bly nie een dag langer hier nie en al tou ons hom gan hy huistoe nou. Ek vertrou ons is nie die eerste wat deer ou Willie ingeloop is nie en ook sekerlik nie die laaste. My vraag is die 5500 rand wat my kind spandeer het is weg ek hom twee weke kans gegee om ons te refund ek het al ons gesprekke gerecord ook. Vandag toe is hy weer vol stories. Ek wil weet kan ek en is dit die moeite werd om die volgende doen n diefstal saal teen hom oop te maak vir die speakers wat gesteel is. En kan ek hom klein hof toe cat vir siviele saak van die geld wat my seun hom gegee het wat die hele storie kos my seun nou meer as dubbel. Enige raad sal welkom wees. Sien aangeheg n foto van ou Willie


Share this page to Telegram

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.