Grabouw mense uit voertuig geruk omdat hulle by naby n taxi staanplek mense optel

Please log in or register to like posts.
Nuus

Copy from Grabouw news facebook page&group.

Jolaine Coert het so n uur gelede hierdie post opgesit. Ek sien mens kan dit nie share nie. Ek copy haar post.

Wie gee die swart mense die reg om ons bruin mense uit hul karre te ruk daar bo by Blikkies dorp hier in die Grabouw my suster en haar kind was uit my ander suster se kind se kar uit geruk en verder word hy gedreig dat hy hom gaan afhaal moet ons nou so swaar kry in ons eie land wat aan ons behoort nee die swart mense gaan nou te vêr my ma van amper 80 jaar oud was ook in daai kar wat het geword van vryheid van spraak moet ons nog swaar kry onder n ander nasie nee nou kan jule ma se ek is rassisties.

Share this page to Telegram

Reactions

0
0
0
0
0
1
Already reacted for this post.

Reactions

1

Nobody liked ?

One comment on “Grabouw mense uit voertuig geruk omdat hulle by naby n taxi staanplek mense optel

Leave a Reply

Your email address will not be published.