Granny (83) in flat aangerand, gerob

Please log in or register to like posts.
News

Update
Port Elizabeth

DIE polisie in Port Elizabeth soek na twee verdagtes wat ’n bejaarde vrou in haar flat in Sentraal aangerand het.Die 83-jarige vrou se hond is in die voorval Woensdagoggend gesteek en het gevrek.AO Alwin Labans, ’n polisiewoordvoerder, sê die inbrekers het deur ’n skuifdeur toegang tot die granny flat gekry.Die vrou is gedreig en aangerand. Daarna is sy vasgebind en die rowers het haar woonplek ge-ransack.Die slagoffer het daarin geslaag om haar seun, wat in die hoofhuis bly, in die hande te kry, waarna sy na die hospitaal geneem is.Enige een met inligting word versoek om hulle naaste polisiestasie te kontak.

https://www.son.co.za/Nuus/Ooskaap/granny-83-in-flat-aangerand-gerob-20190110

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.