Heideveld a community worker report of the current situation regarding Heideveld

Please log in or register to like posts.
Nuus

Tand Stupa van Bonteheuwel steek hom mos weg in die Hester court hy het vir Rushin geskiet en die mense weet daarvan but laat toe dat n moordenaartjie van Bonteheuwel in hulle plek bly. Ek verstaani nie hoe werk julle community nie. As Bishop lavis saps hom soek hy is in Hester court en het klaar al weer mense geskiet. Marco is die nuwe leader van die stupas en daar word na hom verwys as die “Krag” nee yirre laas jaar toe bewe julle almal vir Poerang ons het hom sommer lekker ge expose voor dit was dit die J.F.K ons het hulle ook ge expose nou die nuwe kak stukkie kansvatters. Ons het n boodskap vir julle, julle het mos gisteraand n gun gekoop ons weet daarvan so julle het moordplanne ons sal die mense mobilise ons weet ook van die 4×4 wat kos geld kom haal vat photos van dai polisie. Mense skrik wakker of huil by julle kinders se grafte hou ook julle phones vas en stuur die kinders winkel toe in die dag. Julle hou mos van aksie en verkies dit so is saamstaan of afstaan elke court het n merchant en julle kinders weet daarvan. Die west siders begin ook weer maar soos ek se die mense aanvaar dit en hou daarvan. My boodskap aan Marco en trawante die A.G.U kom vir julle almal byt op julle tande.

Reactions

2
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

2

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.