Heideveld one male was shot in Linda court condition unknown

Please log in or register to like posts.
News

Ek het gevra vir samewerking maar julle kies om agter gordyntjies die situasie te bekyk..Junior Nutty was shot a hour ago in Linda court in Heideveld.

So laat ek julle die gemeenskap sê kinders van 10 jaar oud word ge gang tatoo en julle die gemeenskap weet daarvan julle weet gangsters kom steek hulle daar weg nadat hulle ander gangsters geskiet en in die meantime skiet sommer in Heideveld ook n paar. Maar julle verkies om still te bly. Heideveld is besig om op te tense nie lank nie dan word julle weer gerob dan moet Gangwatch help expose maar julle is part van die probleem want julle weet wat gaan aan watter gemeenskap gaan toekyk dat blote kinders tatoos kry van so jonk as 10 jaar oud sies man neem julle plek in en vat control hier is n paar feite en dink daaroor.

Stasie..west siders en J.F.K en hard livings weer aan.

Patricia court en Susan court sowel as die hoek Americans en Mafias met badboys is aanmekaar.

Hester court.. Stupas broei en gemeenskap klop hande.

Drie weke terug wat Riyaan vermoor was was hy ook gerob met sy gun deur weet site gangsters.

Ons weet alles en ons het al gewaarsku

Dink en laat weet ons org

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.