Help asseblief my seun was met n skêr gesteek

Please log in or register to like posts.
News

As iemand jou kind na skool so steek met n sker,en die beheerliggaam van die skool se straf is,hulle albei moet na skool,help klaskamers skoonmaak vir n maand,my seun was geen sielkundige hulp of niks aangebied nie,die kind wat hom gesteek het,het al so baie records van wangedrag bydi skool,maar dit word elke keer toegesmeer…….As daar iemand is wat my kan help,hoe om te werk te gaan om my seun te help,want hy vind dit moeilik om te slaap na die gebeurtenis

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.