Help om hierdie kardiewe vas te trek hulle het gister my golf gesteel by shoprite parking eerste river

Please log in or register to like posts.
Nuus

Alle photos is online please help locate this guys

Goeie dag, ek wil net vra of enige van u hulle dalk d mans in die photos ken, my Vriendin se golfie in die eerste foto was gister na middag agter Shoprite Eersterivier in die parking gesteel deur hierdie mans op die foto’s, die video wys hoe hulle haar kar steel en sukkel om te start die ander golf in die photo’s is hulle s’n terwyl sy en haar man gaan shopping het het die een agter hulle geloop om hulle dop te hou terwyl die ander twee die kar gesteel het, enige een met inligting inbox my groot asb, ek hoop en vetrou net sy kry haar kar nog voor die naweek om is, lekker dag vir d groep se mense

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.