Help sy ouers opspoor

Please log in or register to like posts.
Nuus

Aandag Paarl Gemeenskap: Paarl-Oos Polisie Stasie is dringend opsoek na die ouers, familielede of familie vriende van ‘n ongeveer 1 jarige seuntjie wat gevind is deur |ede van die Lantana gemeenskap in Paarl. Die seuntjie is Iangs die Monte Christo Miqlat gebou te Lantana gevind en die polisie ontbied waarna hy na die Paarl-Oos Polisie Stasie geneem is na veiligheid. Die seuntjie is geklee in ‘n donker blou vessie, rooi broekie en bruin sandale. lndien enige iemand die beskrywing van die vermiste seuntjie herken of weet dat hy vermis is, skakel asb. dringend vir Mev. Konje by die Paari-Oos Polisie Stasie by telefoonnommer: 021 877 5900. Baie dankie vir u samewerking.

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.