Helpers siek vir taai lewe

Please log in or register to like posts.
Nuus
Helpers siek vir taai lewe

Update
Port Elizabeth

SOWAT 30 gemeenskaps­gesondheidswerkers het Donderdag na die Oos-Kaapse departement van gesondheid gemarch. Hulle eis voltydse werk en ’n salaris van R12 500, berig GroundUp.Hulle is van die Young Nurses­ Indaba Trade Union.Akhona Zuka, streekvoorsitter van die vakverbond, sê dié vertrapte community care workers leef van die hand in die tand in haglike armoede. Hulle kry nie ’n huissubsidie nie. Wanneer hulle aftree of sterf, kry hulle net mooi niks. “Hulle kry g’n benefits soos hulle kollegas in die departement van gesondheid nie.”Zuka sê hierdie werkers is underpaid en oorwerk.

https://www.son.co.za/Nuus/Ooskaap/helpers-siek-vir-taai-lewe-20180915

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.