Hoërskool se klasse brand af

Please log in or register to like posts.
News

Update
Port Elizabeth

Deur  eie verslaggewerDonderdag, Februarie 28, 2019 17:30

LYK SOOS brandstigting: Vier klaskamers by Mabobothi Senior Sekondêr in Centane in die Oos-Kaap is vernietig.FOTO verskaf
 ~ 

DIE polisie in Centane ondersoek ’n klag van brandstigting nadat ’n blok met vier klasse by die Mabobothi Senior Sekondêre Skool afgebrand het. Hierdie voorval in die Komkhulu-lokasie het Dinsdagnag gebeur. Kapt. Jackson Manatha, ’n polisiewoordvoerder, sê daar was lessenaars en handboeke van die leerders in die klas. Enige iemand met inligting oor wie die brand by die skool gestig het, word mooi gevra om die Centane-polisie te kontak by 047 498 1096 of 073 288 0340 of bel Crime Stop by 086 001 0111.

Ek is jonger as 18

Ek is tussen 18 en 24

Ek is tussen 25 en 34

Ek is tussen 35 en 44

Ek is tussen 45 en 54

Ek is tussen 55 en 64

Ek is 65 of ouer

Ek is tussen 25 en 34
22%

Ek is tussen 35 en 44
27%

Ek is tussen 45 en 54
22%

Ek is tussen 55 en 64
14%

https://www.son.co.za/Nuus/Ooskaap/hoerskool-se-klasse-brand-af-20190227

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.