‘Hond’ kry tronkstraf | Die Son

Please log in or register to like posts.
News

Update
Port Elizabeth

Deur  Enrico ClaassenDonderdag, November 01, 2018 07:00

 ~ 

’N LID van die 16 Honde gang gaan ’n ruk lank agter tralies wees.Sherano Whitebooi (32) van Helenvale is gister in die streekhof gevonnis vir onder meer poging tot moord. Hy is sewe jaar tronkstraf opgelê, waarvan twee jaar vir vyf jaar opgeskort is. Dit volg nadat Heinrich Goeda (22) op 18 Maart 2016 om en by 19:45 in Old Standford Road in die maag en arm gewond is.Whitebooi is vroeër ook skuldig bevind aan die onwettige besit van ’n vuurwapen en ammunisie.Lolia Boggenpoel het verdedig en adv. Rafik Ahmed het aangekla.

Lewer kommentaar op hierdie artikel

0 reaksies

Lewer kommentaar
Dankie, jou reaksie is gepos.

Kommentaar
0 oorblywende karakters

Deel op Facebook

Kommentaar
0 oorblywende karakters

Deel op Facebook

Kommentaar word gelaai…

https://www.son.co.za/Nuus/Ooskaap/hond-kry-tronkstraf-20181031

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.