Hou my literally! A South African shows us how NOT to behave after a…

Please log in or register to like posts.
News

Hou my dop… literally!

A South African shows us how NOT to behave after a crash!

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

5 comments on “Hou my literally! A South African shows us how NOT to behave after a…

  1. Ek wil net se weet nie wie se bakkie dit was.
    Het die bakkie lanks die pad gekry en niemand was daar.
    En wil net onverskoning vra vir my swak taal gebruik.
    En ja ek het weer n spektakel van my self gemaak en ek is nie trots da op. Maar dis gedoen en kan niks nou da aan doen.
    Mag julle n goeie naweek he en julle moet kophou en nie sulke stupid goed soos ek aan Jaag!

  2. Eerlik waar, dinge soos die gebeur en al hoe snaaks ons dit vind, dit plaas baie onskuldige mense se lewens in gevaar! Brandewyn en Coke is nie ‘n bestuurder se maaitjie nie???

  3. Ag Fanie. Wys my een persoon wat nog nie kak aangejaag het. Ons almal het al iets simpel aangevang. Gedink was nogal funny gewees?

  4. Ai hulle probeer tog so hard om snaaks te wees. Ek wonder net of daai drink gat Jesus ken want hy gebruik Sy naam as hy so snaaks try wees. Maar as hy ooit in so ongeluk beland kan die ding gou skree Jesus help Jesus wees my genadig. Hou op om Jesus te gebruik as n spaarwiel. Gaan was jou bek met skoon water uit en nie drank nie. Dan vra jy dat daai Jesus jou vergewe jou vuilbek

Leave a Reply

Your email address will not be published.