Hy kan ‘n beter outjie vir kerkmeisie wees

Please log in or register to like posts.
News

Update
Port Elizabeth

Liewe Antie MonaEK IS in dieselfde kerk as ’n meisie wat ek eye.Sy is baie mooi, Antie, en het die mooiste smile.My hart gee altyd ’n spring as ek haar sien.Sy het ’n outjie en hulle twee lyk ernstig oor mekaar. Maar ek dink ek kan ’n beter outjie vir haar wees.Ek sal haar alles gee wat haar hart begeer. Dink Antie ek moet my luck by haar try? – Verlief, WhatsAppAlles gee wat haar hart begeer?Pasop vir sulke tipe beloftes maak, want dit kan jou duur te staan kom.Jy sê dan self dat hierdie couple gelukkig lyk. So, wat laat jou dink dat jy ’n kans by haar staan?Nêrens mention jy dat sy al ooit met jou geflirt het, behalwe om net vriendelik met jou te wees nie.Stop maar liewer hierdie verlief-lorrie en kry vir jou ’n girlfriend wat nie klaar iemand in haar lewe het nie. Sy gaan nie weer so nice met jou smile as jy jou luck gaan try nie.

https://www.son.co.za/naughty-corner/Antiemona/hy-kan-n-beter-outjie-vir-kerkmeisie-wees-20190202

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.