Jamestown mans persoon dood gevind die omstandighede wat die liggaam gevind is laat ons dink is n roofdier

Please log in or register to like posts.
Nuus

Die lyk van ‘n man wat vermoedeilk deur ‘n roofdier doodgebyt is, is gister oggend in Jamestown gevind. Sy naam is bekend aan , maar word weerhou totdat al sy naasbestaande in kennis gestel is. Lede van die plaaslike polisie was op die toneel en daar is na bewering luiperdspore naby die toneel gevind. Albei die man se bene is afgebyt. Meer inligting volg.

Reactions

2
0
0
1
4
1
Already reacted for this post.

Reactions

2
1
4
1

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.