Jong man se lyk vol koeëls gevind op vlak

Please log in or register to like posts.
News
Jong man se lyk vol koeëls gevind op vlak

Deur  Maryke LowDonderdag, Februarie 14, 2019 06:30

Kol. Priscilla Naidu foto verskaf
 ~ 

’N MAN se lyk is op ’n oop vlak in die Baaise noordelike gebiede gekry.Volgens kol. Priscilla Naidu, polisiewoordvoerder, is die jong slagoffer verskeie kere met ’n vuurwapen in die lyf geskiet.Naidu sê die polisie het die lyk van Shaun Buys (23) gister omstreeks 06:20 gekry op die oop vlak tussen Ledger- en Gloriastraat in Uitbreiding 36, Bethelsdorp.“Die omstandighede rondom die moord is onbekend en geen arrestasies is nog gedoen nie,” vertel Naidu.Die polisie ondersoek ’n saak van moord.

Lewer kommentaar op hierdie artikel

0 reaksies

Lewer kommentaar
Dankie, jou reaksie is gepos.

Kommentaar
0 oorblywende karakters

Deel op Facebook

Kommentaar
0 oorblywende karakters

Deel op Facebook

Kommentaar word gelaai…

Reactions

Nobody liked ?

Comments are closed.