Julle is die enigste gemeenskap blad op my facebook. Waar kla mens oor die…

Please log in or register to like posts.
News

Update
Helderberg

Julle is die enigste gemeenskap blad op my facebook. Waar kla mens oor die water water wat soooo gemors word deur landscape mense? Die sproeiers spuit meeste van die tyd die pad nat en nie die plante. Ek dink bv aan die sirkel by die Spur. Hoeveel mense en diere kon die wegloop water benut?! Ekk beskou dit as krimineel!

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.