‘Killer’ los glo brief, dodge hof

Please log in or register to like posts.
News

’N VERMEENDE killer wat Vrydag ’n no-show by sy moordverhoor was, se familie het glo op ’n selfmoordbrief afgekom. Adv. Marius Stander, staatsaanklaer, het dít gister in die Baaise hooggeregshof aan regter Glen Goosen bekend gemaak.Xolani Nyngwa (24)van Motherwell staan tereg op aanklag van moord op Sino­xo­lo Wendy Beyi (14). Hy het haar in September 2017 gedwing om saam met hom na ’n halfgeboude huis in die nabygeleë Mvokontshistraat in Motherwell te gaan. Daar het hy haar na bewering aangerand en aan die brand gesteek.Volgens Stander het Nya­ngwa se familie Vrydagmiddag laat weet hulle het op ’n selfmoordbrief afgekom.Maar Nyangwa is egter die next dag in Keiskammahoek gespot. Verdere pogings word aangewend om hom te vang.Die saak is tot môre uitgestel.

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.