‘Killer’ moet besluit neem | Die Son

Please log in or register to like posts.
News

Update
Port Elizabeth

Deur  Son DigitaalDonderdag, Januarie 31, 2019 09:59

Marshall Thomas staan tereg op aanklag van moord op ’n tweejarige seun.
 ~ Lulama Zenzile

Die vermeende baby killer, Marshall Thomas (22) van Helenvale, gaan vanoggend in die Baaise hooggeregshof aandui of hy ‘n pleitooreenkoms met die staat sal aangaan of nie.Hy staan tereg op aanklagte van moord, twee aanklagtes van poging tot moord, die onwettige besit van ‘n vuurwapen en ammunisie asook twee aanklagtes wat verband hou met die wet op georganiseerde misdaad.Thomas word verdink van die skietdood van die tweejarige Hakeem Bartman in November 2017 in Helenvale.Hou Son dop vir meer inligting.

Ek lees altyd KAAPSE NUUS

Ek lees altyd OOS-KAAPSE NUUS

Ek lees altyd SONSKYNNUUS

Ek lees altyd WEIRD NUUS

Ek lees altyd ALLE NUUS STORIES

Ek lees altyd KAAPSE NUUS
61%

Ek lees altyd OOS-KAAPSE NUUS
8%

Ek lees altyd SONSKYNNUUS
4%

Ek lees altyd WEIRD NUUS
3%

Ek lees altyd ALLE NUUS STORIES
25%

https://www.son.co.za/Nuus/Ooskaap/killer-moet-besluit-neem-20190131

Reactions

Nobody liked ?

Comments are closed.