Kom lag jou flou by show

Please log in or register to like posts.
News

Update
Port Elizabeth

Deur  Maryke LowDinsdag, November 06, 2018 06:30

Dillan OliphantFoto: estelle sinkins/witness media
 ~ 

LAG jou vanaand laf by die kome­diant Dillan Oliphant se show in die Baai.Dié event, genaamd Good Kid M.A.A.D. Witty, begin in The Little Theatre. Dis op die hoek van Castle Hill en Athol Fugard (Belmont) Terrace in Sentraal.Die show word deur SAN Entertainment aangebied en is deel van ’n landwye toer.Plaaslike talentvolles soos Son se Francois Scholtz en Niven Spence gaan ook op die verhoog hulle staal wys.Die kaartjies kos R100 elk. As jy dit wil bywoon of nog info soek, bel 073 249 0745 of stuur ’n email na cleo@­santertainment.co.za.

https://www.son.co.za/Nuus/Ooskaap/kom-lag-jou-flou-by-show-20181105

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply