Kom raak wys oor dagga

Please log in or register to like posts.
News
Kom raak wys oor dagga

DAGGA is skielik big business nadat dit laas jaar gedekriminaliseer is.Kapenaars en besoekers kry van 4 tot 7 April die kans om die Cannabis Expo by die GrandWest Casino by te woon, berig capetownetc.com.Die ekspo bied ’n platform vir internasionale en plaaslike mediese kenners, kwekers en leefstyl-brands om met deskundiges in die bedryf te gesels oor hierdie veelsydige wonderplant – én oor die beperkings van die wet.Daar sal info wees oor gesondheidskwessies, kweekpermitte, gereedskap, ligte en bemesting.Onthou net, jy sal nie daar ’n zol kan koop nie!

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.